Afrikaanse Bybel

 

 

Afrikaanse Bybel: En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.

 
 

Hoor, Israel, die HERE onse God is 'n enige HERE. Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan. Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou oë wees. En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.

Deuteronomium: 6 verse 4 tot 9

 

Bekering

 

Bybelteks (Skakels na verskeie Bybelvertalings)

 

'n Christen ...

 

Gospelsanger Jannie Theron

 

Kaleidoskoop

 

Voetspore

 


 

     

Afrikaansebybel.info © 2006 - 2023